Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar is diegene wat nie terug lees nie. Nogtans gaan ek nie alles herhaal nie. Ek wil net wys hoekom sy my persoonlike geskenk is.
Sy moes nooit gewees het nie. Een uit tien duisend oorleef die posisie en plek in die baarmoeder. Sy is een van hulle en haar naam is Marlinè en haar ma is Minette en ek is oupa Grootjie en sal staan op die hoogste podium en basuin:
Hierdie is my geskenk
Hier in die Grot weet sy nie waar om te vat en wat om te los nie.

Helna het nog die pantoffels gehekel.

Dankie.

2014/11/25



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Die wonderlikste geskenk, Willie. Mooiste kind ook nog...
5 jaar 4 maande 5 dae 12 ure oud


geskenk
dankie vir die pragfotos.. sy is waarlik pragtig en ek kan sien waarom sy oupa se oogappel is!!! Kleinkinders is voorwaar ons geskenke van BO!!!
5 jaar 4 maande 5 dae 19 ure oud


Ano
Geskenk
Awh! Wat kan nou 'n beter geskenk wees? Sy is so pragtig en lyk na 'n regte klein helpertjie :-) Boonop verklap daardie kennetjie dat dit nie iemand is wat sommer 'nee' vir 'n antwoord wil aanvaar nie. Doelgerig en gedermineerd.
5 jaar 4 maande 5 dae 20 ure oud


.
Sy is sò mooi!!!!
5 jaar 4 maande 5 dae 20 ure oud


Geskenk
Baie dankie Wolf dat jy ons op hoogte hou van hierdie waardevolle geskenk van jou. Ek dink sy aard na grootjie as sy so aan alles peuter!
5 jaar 4 maande 5 dae 22 ure oud


Genade-geskenke!
Die geskenke wat nie moes gewees het nie is altyd die beste, nê Sneeuwolf? :)

Geniet elke oomblik!
5 jaar 4 maande 6 dae oud



The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar