Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hokaai!!
Stop hierrie lorrie!
Verdomp,,. Vir vier dae grawe ek. Slaan pik en gooi graaf!
Maak ʼn gat. ʼn Diep gat. Met sinkplaat op.
Die hele Saterdag. Die hele nag. Ek in die gat !
Koud. Ek bibber nog. Ek het die koue gemeet. Presies gemeet.
Half duim. Glo my, half duim koud!
Ek vertel jou. Moes met ʼn stokkie uitgrawe om te pie!
Nee. Ek is af van hierrie lorrie af!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

O
Genade assebleif .... tweezers en al .... :-)
8 jaar 9 maande 4 dae 15 ure oud


Nag
Laat dit nou vir jou 'n les wees. 'n Koue verkrimpte les! Ek onthou nou iets uit my verpleeg dae, waar ek 'n tweezer nodig gehad het.
8 jaar 9 maande 6 dae 15 ure oud


stop nou
Oompie sneeuwolf jy sal nou moet briekaandraai .Ek meen nou genoeg is genoeg , Sit neer jou voet of dwars of enige manier .
Die bos teegram tussen vroue loop vinniger as tussen jy weet wie .
Netnou moet elkeen van ons ons eie gat grawe en dit is nou een ding wat ek gedink het iemand anders gaan dit vir my doen.
8 jaar 9 maande 6 dae 20 ure oud



Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar