Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek wil my eers self voorstel. Soos die meeste van julle weet is ek Ansie vd Merwe wat skryf onder die skuilnaam Ans Botha. Ek bly op ‘n pragtige plaas, soos die meeste van julle al gesien het onder “Rus ‘n Bietjie – My Plaas”. Ek is nie ‘n boervrou nie, maar ‘n kind van die natuur.

Afgesien daarvan dat ek die voorreg gehad het om in 2013 saam met ‘n paar briljante kunstenaars ‘n gesamentlike boek uitgebring het, is my droom tog om eendag ‘n kombinasie van ‘n digbundel en kortverhaalboek die lig te laat sien. Ek is tans ook besig om aan hierdi boek te werk. Ek be-oog om teen die middel van die jaar te begin met die uiteensetting van die boek. In die verlede was my tyd maar min, is nog steeds, maar ek het myself belowe om meer aandag aan dit te skenk wat vir my lekker en ontspannend is.

Ek is ook in stilte besig om my autobiagrafie te skryf. Dit is ‘n boek wat ek nie op die mark gaan plaas nie. Dit is iets waaroor my kinders eendag sal moet besluit as ek nie meer daar is nie. ‘n Erfenis vir my kinders.

©ANS BOTHA



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

jou voornemens
Baie sterkte Ans, ek glo hierdie samestelling van jou verhale en gedigte gaan n wen kombinasie wees..
5 jaar 8 maande 2 weke 6 dae 3 ure oud


Woes skryf Woes
Sterkte Ans, hierdie is beslis die beste geleentheid om daardie boek/e te skryf, bietjie druk kan wondere verrig. Ons doen dit so saam-saam :)
5 jaar 8 maande 2 weke 6 dae 9 ure oud


Ans
Dis wonderlik! So, die bowk waaraan jy nou werk vir Woes skryf woes is die kombinasie gedigte en kortverhale bundel?
Alles van die beste!!! :))
5 jaar 8 maande 3 weke 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar