Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek moes dit net neerpen,anders sou dit verlore gaan.toe ek vanmore op my oefenfiets klim om 5:35,toe steek die son in al sy heerlikheid agter die see horison,,sy kop uit.net 10 sekondes om van die oomblik dat hy verskyn tot hy in al sy glorie homself vertoon,en toe weer agter die wolkemassa inklim en tydelik verdwyn.Is daar woorde,in watter taal ookal,wat hierdie wonder en voorreg, reg aan kan laat geskied?om te dink dat Jan van Riebeek,nee,Moses of dan Adam self,dit ook netso ervaar het,onveranderd,ewig getrou en skoon.nouja,as dit my nie dryf tot een of ander verhewe uitlatings nie,dan sal niks dit regkry nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wonder
Ek's net so versot op die wonderlike kleure van sonop- en sonondertonele.

Wat Elise se opmerking betref: Soos in die vroeë tye geglo is, is die maan dalk meer werd vir die plakkers, want dit verskaf lig in die nag ...
7 jaar 5 maande 3 dae 15 ure oud


Wonder
Ek het al dikwels gewonder of mense wat daagliks in al die lelike dinge in 'n plakkerskamp moet vaskyk ooit die son se opkoms en ondergaan bewonder.
7 jaar 5 maande 1 week 11 ure oud


Ps. 19
"Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van Sy hande..."
7 jaar 5 maande 1 week 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar