Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is trots op my jongste laaitie. Hy word November 5 jaar oud en dan moet hy begin skoolgaan. Dis die reëls hier. Vandag het hy solank gaan oefen om skool te gaan.

Die juffrou was impressed met hoe hy skryf sonder om oor die lyne te gaan en die hoof het hom 'n sterretjie gegee omdat hy alleen na sy kantoor toe gestap het om vir hom sy boek te gaan wys. Ek wens net hy kan Afrikaans ook leer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar