Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

maar party kom darem naby.
ons het 'n buurvrou, al
die toegelate jare plus.
wat soos 'n liggie op
die horison,haar wereld
om haar verlig.vroetel
sy in die tuin of gee
jou 'n koppie tee(in my
geval 'n gin en tonic).
alles met smaak en steeds
'n skaam glimlag soos
van ouds.haar stemtoon
streng en liefdevol soos
dit mevrou dominee betaam.
haar uitrustings asof uit
die modeboek,keurig en mooi.
haartjies,nou grys,maar
elkeen op sy plek,netjies.
tuis is alles op sy plek
niks oordadig,getiuig
van goeie smaak verby.
versorg haar man wat nou
sukkel met deernis en
nederig.spreekbeeld
van rustigheid en vertroue.
as geloof lyf gehad het
lyk dit seker so,as ek
'n voorbeeld van 'n deug-
same vrou wou he,sou sy
die rol kon kry.afrikaner
nooi,o so mooi.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar