Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

sit ons saam met vriende en hul kinders,drie geslagte saam.oor 'n koppie tee,gesels ons sommer oor die lewe,die huwelik en oor verwagtings.die jongste,'n paartjie pas getroud,die vriende wagtend op 'n kleinkind of twee,en die derde,oudste met baie myle op.probeer op 'n mooi manier vertel dat die huwelik maar 'n rowwe see is,en die bootjie waarin die maats hul bevind,op sy beste soms maar vol storm water is.altyd besig om water uit te skep en die balans te probeer herwin.glimlaggend kyk die jongste in mekaar se oe,die storie is so amusant,so vergesog,met 'n geluk soos ons s'n.die vriende,dis nou hul pa en ma,sit met baie wysheid en wag vir die geleentheid wanneer hul genoegsaam van die euforia herstel, dat hulle dit kan deel.ons,die ouer van dae vermaak almal met waar verhale,wat niemand glo nie,ons lyk dan so gelukkig en die huwlik van baie jare, een hoop pret.ons groet hul na die verversings, beurtelings bedel ons 'n drukkie,en stilweg wens ons hul 'n huweliksbootjie op 'n stille see.maar ai,hoe goed weet ons nie,dis 'n lang steil pad,'n see met skielike en vele storms,'n wereld met onverwagse verrassings,sommige vol vreugde ander wat trane bring.maar,se ons vir mekaar,geniet dit saam met hul.geseende kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar