Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wanneer jy hoor van moord op boere doer in Noord Transvaal,of selfs van Trompsville in die Vrystaat.Senekal of Swellendam,selfs Heilbron of Magaliesburg,dan sug jy so 'n sug van verligting en vee jou wenkbrou af,of skud jou lyf so 'n bietjie om die gevoel langs jou ruggraat weg te werk.
Maar dan vanaand hoor jy op die 7-uur nuus,iemand hier op of naby Grootbrakrivier,vrou dood geskiet in haar huis gevind.En skielik word dit yskoud hier binne in jou-dis nou rerig naby.En,hoe se die liedjie nou weer ? 'And I said to myself,what a horrible world'
Net sodra jy moed kry om weer te probeer,rede te vind waarom ek hier sal bly,is daar 'n sot daar buite,wagtend om my opwinding en geloof,'n doodskoot toe te dien.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

:-)
Ja mens is altyd bietjie wakker en op hoede vir 'n paar dae
7 jaar 6 maande 1 week 6 dae 14 ure oud


Waarheid
Elke keer as iets naby gebeur begin ek skielik deure sluit saans !
7 jaar 6 maande 2 weke 1 uur oud


Skoot knal
Baie waar... mens voel so.
7 jaar 6 maande 2 weke 3 ure oud



Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar