Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Iemand moet iets se en vanmore is dit ek.Ek voel dik, soos gister,toe ek by die Admiral in die Mosselbaai Casino gaan 'pensioners special' gaan eet het.Daar was 'n honderd kossoorte,ek wou van alles proe,maar ek behoort van beter te weet:dit werk nie so nie.Maar ek gebruik dit net ter inleiding.Ek bedoel,ek is dik vir die onreg wat daar gepleeg word in die naam van 'regstellende aksie' Ek is dik vir die stroom van jongmense wat landuit vlug om werk te kry of te soek.Ek is dik om mense raak te loop in kerk,en 'mall' en restaurante en al verhaal wat hulle te vertel het is kleinkind en kinders wat in die Diaspora erens baie ver weg in die vreemde verkeer.Ek is dik om te hoor my eie broer(50 jaar oud)met twee regsgrade,wat letterlik honderde C.V.s in gestuur het en uieindelik 'n joppie in Daar-es-Salaam moes aanvaar om kop bo water te hou.Sy vrou moet agterbly en probeer om dinge aan die gang te hou.Die engelse het 'n gesegde wat ek geglo het as evangelie 'sanity prevails',maar nou glo ek die evangelie nie meer nie.Is dit moontlik dat ons broodnodige breinkrag en bekwane mense weg kan stuur en ons eie infrastruktuur tuimel in mekaar?Is daar nie een van ons 'swart omies' wat bietjie verstand het nie?Bietjie verder kan sien nie?Wat moet gebeur(soos 'n padkruising waar eers tien mense moet sterf voor 'n stopteken aangebring word)voordat iemand besef hoe absolut dwaas dit alles is?
Ek probeer positief bly,probeer die goeie sien,behoort aan Goodnews S A. Werk aan my verhoudings,vergewe,bemoedig,maar wragtig,so nou en dan ,soos vanmore,dan raak ek die moer in.Sela !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

kwaad
Ag ou Johnie007 - elkeen van ons moet so dan en wan stoom afblaas soos jy gedoen het. En daarna kyk ons op en ons gaan aan, doen wat die hand vind om te doen en byt jou tanne middeldeur...
7 jaar 6 maande 2 weke 6 dae 11 ure oud


statistieke vir die wat wil weet
http://thetruthaboutsouthafrica.blogspot.com/p/how-many-bla…
7 jaar 8 maande 3 dae 16 ure oud


kwAad
As the white population of South Africa was 4 434 697 according to the official state census in 1996,more than 400 000 have left the country. Whites Murdered by Blacks Since 1994, an estimated 68798 white South Africans have been murdered of which 4041 were commercial farmers. Compare that to the 7518 black people that were murdered by the Apartheid government, dis wat my die moer in maak!!! So?
7 jaar 8 maande 3 dae 20 ure oud


Ergste ramp...
Die geskiedenis sal nog uitwys (dit wys eintlik alreeds) dat regstellende aksie die grootste ramp is wat SA nog ooit getref het - selgs groter as apartheid (alhoewel die een 'n direkte uitvloeisel van die ander is).
7 jaar 8 maande 5 dae 1 uur oud


jy is onregverdig


. . . . omdat DEMOKRASIE juis REGSTELLEND is om die MEERDERHEID se wilsbesluite te IMPLIMENTEER mag jy nie kla nie, want jy het die MANDAAT gegee deur te stem dat jy die MEERDERHEID erken as die wetige BESLUITMAKER en jy het selfs 'n MERK OP DIE HAND daarvoor gekry.

As jy nie aan demokrasie en die stemming deelgeneem het nie,
dan teken ek apologie aan,
en het jy volste reg om hierdie NUWE IDEOLOGIE en PRAKTIESE IMPLIMENTERING te kritiseer,
maar omdat die meerderheid kies om hierdie sisteem aan die gang te hou,
sal niks verander of verbeter nie;

BINNEKORT

sal die BOEKE SE SYFERS nie meer klop nie,
die erfbelasting,
die koopbelasting,
die inkomstebelasting,
die tolpadbelasting,
die elektrisiteit,
en die petrol,
sal miljoene uit hulle eie huise dryf,
omdat hulle nie kan bekostig om in hulle eie huise te bly nie.

BINNEKORT

sal die grootste probleem,
miljoene der miljoene skooldogters wees met babas,
wat deur die Staat versorg sal moet word,
daar sal nie meer regte onderwys wees nie,
want die onderwysers tree af en tree uit en sterf uit.

Hierdie miljoene der miljoene JEUG,
sal een of ander tyd,
die reg in eie hande neem,
en dit sal die Suid Afrikaanse Rewolusie wees,
soos daar nog nog nooit gewees het nie.

. . . . die Jeug het 20 jaar agter die rug,
. . . . die volgende 20 jaar is voor ons,
aanwas raak eksponensieel,
Geweld, Hongersnood, Pes en Wilde Diere,
sal die wereld oorneem en 1,500,000,000 sal sterf:

dit staan so geskryf:


En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n vaal perd. En hy wat daarop sit, sy naam is die dood, en die doderyk het hom gevolg. En aan hulle is mag gegee oor die vierde deel van die aarde om dood te maak met swaard en hongersnood en pes en deur die wilde diere van die aarde.
[Openbaring 6:8]

vierde deel van die aarde dood te maak

WAARMEE?

1 - SWAARD = GEWELD

2 - HONGERSNOOD = PLAASMOORD = MISOESTE

3 - PES = STD + CHOLERA + TB + KANKER + ALZHEIMER

4 - WILDE DIERE = UITSTERF VAN SPESIES VERSTEUR DIE NATUUR-BALANS

groetnis
7 jaar 8 maande 6 dae 20 ure oud


koop blank
Dalk sal dit help - propageer "koop suid-afrikaans, koop blank"
7 jaar 8 maande 1 week 14 ure oud



Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar