Weergawe: 2
Aantal woorde: 174
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 28 Oct 2012
Gelukkig het morfien my na 3 begin help cope anders het ek dit met ‘n mes try uitsny want ek was op daai stadium oortuig dat dit minder pynlik sou wees as om dit net te los maar toe wis ek nognie wat fout is nie. Gelukkig sit ek my trots in my sak en roep om hulp.
Vanaf die ambulansmanne tot die twee vroue dokters en eers die female nurse en toe die male nurse van Reading in die UK wie se skoonsuster se partner ook ‘n SAer is het ek ‘n hele paar baie aangename mense ontmoet wat ek sonder my skete seker nie eers sou weet bestaan nie.
Nou het ek weer meer moed om nog ‘n bietjie langer uit te hou en aan te hou. Dank die Vader vir nierstene.
Lees ander gorrelstukke deur AardigeAfrikaner
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gorrelstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gorrelstuk
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Alex Fan Moniz
37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.
Groetnis.