Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Skaars het die nuwe woes ontspoor en het 100 woesters hulle alreeds dood gekla. Toemaar wees net geduldig ek sal later weer begin skryf, julle mis niks op die oomblik nie, haha - ek is net besig om myself te soek.

Laat ons ons nou nie ons dood kla nog voor dat die nuwe blad op dreef is nie. Die een groot voordeel van die nuwe blad is dat almal beter blootstelling kry omdat 'n gedeelte van jou skrywe vertoon word. Gebruik dus daardie voordeel sodat die ander sal belangstel om die res daarvan ook te lees.

Daar is nog baie toetse en skewe kommunikasies wat uitgesorteer moet word. My raad aan almal is, gaan hierdie week sonder panties, dit sal dit vir almal sommer beter maak.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ENGELE EN ROWERS

deur Piet Schoombie

Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar