Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Mans en vrouens
onthou om baie aan mekaar te raak
onthou om baie mekaar drukkies te gee
Onthou om baie aan jul kinders en geleifdes te raak
Onthou om hulle baie drukkies te gee
Kinders onthou om baie aan julle ouers te raak
Onthou om hulle baie drukkies te gee
Onthou om baie aan jul geliefdes te raak
Onthou om hulle baie drukkies te gee

Want almal het dit nodig
en daar kom tye wat jou tyd daarvoor min raak
Dan gaan jy spyt wees jy het dit nie meer gedoen nie.

Toe! Toe! Roer jou en doen dit nou.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

*
Ek kan nie sonder drukkies! Dankie hiervoor!
6 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 14 ure oud


onthou
En vergeet om te vergeet om dit te vergeet. As almal maar hieraan gehoor kan gee.
6 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 19 ure oud


Ano
Onthou
Spyt kom altyd te laat...
6 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 22 ure oud


O
:-)
6 jaar 3 maande 2 weke 4 dae oud


Hier is sommer vir jou ook een.
In een van die provinsies hier ter lande, wil hulle aanraking in skole nou heeltemal verban. Dis waar miskbruik en allerhande ander vergrype ons nou het.
6 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 7 ure oud


***
Mooi man
Hierdie is nou goeie raad

10/10
6 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 12 ure oud


Raak
Dis mos teen die wet van die lang-afstand-onderrig, wat tans oral uitgedeel word:
Nie raak nie, nie koester nie, nie drukkies gee nie, nie slaan nie, geen goeie-nag-soen nie.
Soos 'n garage-deur of 'n TV op langafstand bedien, word aangesê.
Beroering kan tot menslike gevoelens lei. Dit pas nie in die skema nie.
Dan ewe teen die wet aanveg!
GvT
6 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 14 ure oud


--
♥ ((( H U G ))) ♥
6 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 17 ure oud



drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar