Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My vroutjie is blond.Beter gestel,sy was blond,jare gelede.Sy kom vandag uit met die wysheid,en heel erstig nogal.
Dit reen vandag verskriklik hier in Grootbrakrivier.Die water stroom die garage binne en, roep sy uit:' Die reenmeter is al klaar vol!.Ons kan nie in die reen uitgaan en dit leegmaak nie.Ek weet,se sy,more gaan koop ons nog een,dan merk ons hom net no.2'.Probleem opgelos !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar