Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie is nie 'n storie nie,dis waar.Peet Oberholster het sy sussie vermoor ! Nie met geweer of swaard of knuppel,nee,sommer met sy kaal hande van hardvogtigheid.Is dit moontlik dat 'n mens wat elke dag in die kerk sit en sy geloof bely,wat net een sussie het,haar op so 'n manier stadig kan vermoor?Nie een haan kraai,
geen ondersoek nie,geen straf.Ek het 'n goeie verskoning,hoor ek sy verweer,en niks en iemand gaan
my keer.Nou kom die oordeelsdag vinnig nader,sy sussie se bloed roep,maar Peet dra oorpluisies en 'n donkerbril.
Daar waar hy op Potchefstroom se Kampus rustig voort werk elke dag.Petrus,daar gaan 'n dag kom dat jy jammer gaan wees en dan is dit te laat.Ons het net een lewe en dit wat nie gedoen word,reggemaak word nie,sal daar staan as die Boeke oopgemaak word en dan ?Asseblief,buig jou kniee en vra vergifnis,terwyl jy kan !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar