Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die ding is nou so:
    As die barbaREI SIG ERns neem, kan beskaafde mense nie meer oorland trek nie. Ek neem as voorbeeld: Wanneer in die karOO REEN KOM Sal ons weggespoel word, dan sproei die Gis hISTÊRIS N. VERLAND of versand lang ente van die riviere met die erosie en so. Die neus, Diekie, en DIE  KIN, DERDIE, Faal elke keer as hulle wil eet, want die hand, Annamarie, is so bewerig wanneer die ossewa skud, en daar val alweer DIE VURK IN DIE PAD. En niemand tel dit op nie.
    Nou moet hulle met lepels eet.
    Daarop bou ek dan 'n stormagtige liefdes- en meesleurende awontuurromaan.
    Mos.
    Nè?

Groetnis phanToom



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Romaanplaan
Jou RoMAAN se PLAN blyk om sOMmer baie interrESsant te weES, Toom ;)))
4 jaar 7 maande 2 weke 5 dae 17 ure oud



Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar