Weergawe: 1
Aantal woorde: 263
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 17 Nov 2012
Hierdie bydrae is volwasse van aard en mag verwysings na geweldadige dade hê asook kru woorde. Om hierdie rede word persone onder die ouderdom van agtien (18) verbied om hierdie afdeling te gebruik.
Sensitiewe persone en diegene met fundamentalistiese lewensbeskouinge word ook aangeraai om nie verder te gaan nie.
Indien jy ouer as agtien is, en deur op die "Gaan Voort" knop te kliek bevestig jy dit ook so, kan jy op "Gaan voort" kliek.
Gaan terug
Lees ander gorrelstukke deur Advbiker
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gorrelstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gorrelstuk
Hierdie kommentare is gebaseer op 'n bydrae wat volwasse van aard en mag verwysings na geweldadige dade hê asook kru woorde. Om hierdie rede word persone onder die ouderdom van agtien (18) verbied om hierdie afdeling te gebruik.
Sensitiewe persone en diegene met fundamentalistiese lewensbeskouinge word ook aangeraai om nie verder te gaan nie.
Indien jy ouer as agtien is, en deur op die "Gaan Voort" knop te kliek bevestig jy dit ook so, kan jy op "Gaan voort" kliek.
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.
Interressant wys die feite dat gedurende die 2 e wêreldoorlog was 5 miljoen brass benodig om een oposisie buite aksie te stel - in diesulke lig gesien.
Die illuminati ? Fiksie of is daar 'n fisieke groep wat Internasionaal gekoppel is en fisiek in selle iewers vergader, bespreek en organiseer ?
Waar gaan bêre hulle dan hulle skatte om wat mee te maak?
Ek aanvaar dit nie.
Dit bly 'n ope vraag wie, wat,waarom beheer die samestelling van die Aarde as 'n lewende orgaan?
Geld en mag is maar 'n klein deeltjie van die bestaan.
Dit is só dat in SA se geval, die tasbare rykdom gestroop en weggevat is. Net skrale oorblyfsels bly oor.
Die koperbelt het nog koper en Mugabe word Biljoene betaal: Laat ons dit net in vrede uithaal en verwyder, wat hy dan ook gewilliglik toelaat.
Botswanahet diamante maar dit is klaar deur De Beers gereël en word tans weggevat
Getalle is die grootste probleem en die Aarde kan die getalle en die afval en versorging van die getalle nie meer hanteer nie.
Hoekom dit toegelaat word en vir hoe lank dit nog toegelaat gaan word, is on-beantwoord.
Dromers het gehoop op HIV.
Dit is net 'n droom omdat 40% aanwas is skoon en 40 % is meer as genoeg om die wanbalans aan te help.
Die raaisel van dit alles verdiep net.
Indien die huidige situasie in die Boland die inspirering van die skrywe was, is ek nie bekommerd nie.
Die deel van Suid Afrika is suiwer die speelplek van die rykes en produseer hoofsaaklik drank.
Wat met heel vreemde rituele en gedoentes "geniet" word.
Voedsel vir die mensdom word nie juis daar produseer nie en dus het die geografiese gebied nie veel waarde vir die mensdom se oorlewing nie.