Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jinne Ek wil nou nie selfsugtig wees nie maar ... my probleem is ek lees graag al die nuutste bydraes vie die dag. Ek wil dit nie laat aanstuur na my e-posse nie want ek het baie ander goed om deur die dag mee te werk. Punt is as ek vroeg smorens die nuutste bydraes lees, is dit dit al wat ek sien en more as ek terug kom Woes toe is dit weg. Ek kan nie in die aande lees nie, dan het ek ander goed om te doen. Kan die "Nuutste bydraes " nie asb vir 48 uur ge wys word nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

W erner & Brannewyntert
Dankie vir julle insette. Voel julle dat die nuwe formaat beter werk? Nou kan julle rustig "scroll" terug in tyd in.
Mmmm ... kommentare per e-posse ... sug. Sorry! kannie help daarmee nie.
6 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 12 ure oud


Nog iets

terwyl ons nou op die onderwerp is. Die "mees kommentaar gelewer " is ook nie n ware refleksie van die hoeveelheid kommentaar is nie omdat baie mense verkies om by wyse van e-pos kommentaar te lewer en dit word nie gewys of getel as kommentaar nie.
6 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 20 ure oud


Daar is reeds
onder Bydraes die verskillende afdeling waar mens net gedigte of net Rubrieke etc kan lees. Dit sal nie regverdig teenoor die skrywers wees om net die mees gelees langer te laat bly nie. Omdat daar partymaal so baie gedigte is en die volgorde waarin ons dit probeer lees EN die feit dat dit nie lank genoeg 'Wys' nie verhoed dat sommige dan gelees word. Die 24 uur venster moet net verleng word na 48 uur dan kan die wat wel daagliks in check darem makliker gelees kry.
6 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar