Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het 'n gasteplasie, Rietfontein, besit teen die Touwsberberg in die kleinkaroo gelee tussen Barrydale en Ladismith. Dit het tans 5 selfsorg gastehuisies en is die paradys van rustigheid self. As die huidige eienaars vir 'n naweek of so weggaan vra hulle ons om bietje te kom plaas oppas en na die gaste om te sien. Dan hou ons sommer self ook vakansie. Dit is regtig die parradys van die Kleinkaroo hier en ons rus heerlik hierdie naweek op Rietfontein. Wens ek kan al julle woesters hiernatoe bring sodat ek kan sien watter skrywers inspirasie inspuiting julle hier sal ondervind.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Rietfontein
Hoe laat jy my nou verlang na die stilte, die vars lug, die ruimte. Dis klink soos hemel op aarde. Spreek net die woord en ons is daar.
5 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 12 ure oud


Sjoe ...
maak jy my darem nou slap van verlang na Afrika ...
5 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 13 ure oud


Ano
Rietfontein
Ah, hoe absoluut heerlik! Intussen, geniet die wegbreek - ons ander se beurt sal ook kom :-D
5 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 13 ure oud


Rietfontein
En ek wens nog meer as jy!
5 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 14 ure oud


Rietfontein
Dis wat jy ook nodig het, net om lekker te rus. Dir klink heerlik daar by julle. Ek beny jou.
5 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 1 uur oud


Rietfontein
klink na n aardse paradys Schatz.. hoop julle rus lekker en herlaai die ou batterye
5 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 11 ure oud


rietfontein
Jy beskryf dit so mooi dat as dit nie so ver was nie ek al daar was
5 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar