Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dankie vir al jul woes vriende wat aan my gedink het en miskien 'n gebed gedoen het. Dit het gehelp dat alles vlot verloop het met die diens wat gehou was op Sondag 11 Augustus 2013. Die gewysigde weergawe van die diens wat ek gehou het is te sien onder Rubrieke met dieselfde hoof. Ek benodig 15 Bybels vir mense wat nie een het nie en miskien is daar 'n spaar Bybel iewers in jul huise wat nie meer gebruik word nie en dalk net stof vergaar. Pos dit dan asseblief aan:-
Francois de Kock,
Posbus 117,
Barrydale.
6750

By voorbaat dank. Groetnis.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie
Dankie vir jou onbaatsugtige diens.
6 jaar 6 maande 2 weke 22 ure oud



Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar