Gorrel

Bladsye:
Titel: RSG TOP 20
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


13:40 2015/03/28

Fritz, ek het nog nooit
na hierdie program TOP20 geluister nie,
want ek hou die sabbat,
en duld nie geraas in my huis op sabbat nie,
maar vandag was ek so bietjie olik,
en het aan die slaap geraak
terwyl die radio aan was by die rekenaar,
want ek wou hoor wat aangaan oor die ESCOM beurtkrag,
en toe ek wakker word en hierdie lawaai hoor,
van TOP20,
kon ek nie glo dat daar werklik mense op Aarde is,
wat ooit sal oorweeg om sulke gemors te koop nie.
. . . . maar dis nog nie so erg soos Ettienne Ludick,
se onderaardse bose klanke op Maandae nie.

Hoe julle ouens compos mentis bly,
met sulke steurings in julle breins,
is seker 'n wonderwerk,
of julle is so gebreinspoel,
dat dit nie regtig saakmaak nie?

Is dit nie dalk die probleem
met die breins in die jeug van vandag nie?
. . . . almal loop met 'sparkplugs' in die ore,
vingers op 'whatsup' en maak nie saak wat jy sê nie,
die standaardantwoord is: "Ja, Ja, ek luister"
. . . . maar beslis hoor hulle nie wat jy sê nie.

Is dit nie dalk hoekom die skoolstandaard so drasties daal nie?

. . . . dit staan mos daar iewers in Zec 7:11

Maar hulle het geweier om te luister
en wederstrewig die skouer afgewend
en hulle ore toegestop om nie te hoor nie.

en dan die tragiese verwerping:

"Maar Ek sal hulle wegstorm onder al die nasies
wat hulle nie geken het nie,
terwyl die land agter hulle verwoes is,
sodat niemand meer heen en weer trek nie.

So het hulle dan die kostelike land tot ‘n wildernis gemaak.

Suid Afrika is besig om geplunder te raak,
volgende jaar bly die reën weg vir 3,5 jaar,
die water sal nie meer drinkbaar wees nie,
en nogsteeds sal hulle nie die les leer nie.

Op 11:6 Hulle het mag om die hemel te sluit,
sodat daar in die dae van hulle profesie geen reën val nie;
en hulle het mag oor die waters,
om dit in bloed te verander
en om die aarde te tref met allerhande plae so dikwels as hulle wil.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    MAMMON

    deur Piet Schoombie

    Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar