Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die storie loop so: Eens op 'n dag het 'n klomp mense van Kimberley in die Noordkaap besluit om 'n skoonheidskompetisie te reël vir die mooie dames van hul dorp. Daar is gewik en geweeg waar hierdie geleentheid gehou sou word. Omdat die óú oopgroef myn in die dorp mos 'n toeriste-aantreklikheid is, word daar toe besluit om die kompetisie dáár te hou, en sommer ook die wenner se titel na die plek te vernoem. Ongelukkig is daar toe geen dames wat wil deelneem aan die kompetisie nie. Niemand het kans gesien om bekend te staan as Mejuffrou GROOT GAT nie!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ek sal
Ek is nogal geneig om dit as die waarheid te sluk. Ek sou ook nie. Hhehehe
5 jaar 2 maande 1 week 4 dae 6 ure oud


gat
hahaha...ja-nee!
5 jaar 2 maande 2 weke 2 dae 1 uur oud


Gat
Whahahahaha! Ja maar kan jy hulle kwalik neem?
5 jaar 2 maande 2 weke 4 dae 5 ure oud


Gat
Kan nie ophou lag nie.
5 jaar 2 maande 2 weke 4 dae 15 ure oud


Hoekom dan nie?
Wat lag julle dan so?
Miskien was dit skoolvakansie en almal was aan die Kaap?
GvT
5 jaar 2 maande 2 weke 5 dae 7 ure oud


gat
Lekker lag ek
5 jaar 2 maande 2 weke 5 dae 9 ure oud


juffrou Groot Gat... hehehe
hehehehehe.. ja nee ek dink ook nie ek wil daardie titel persent he nie.... hehehehe
5 jaar 2 maande 2 weke 5 dae 10 ure oud


Gat
Hahahahahahahahahahahahahahahahahahahaha, oulike storie!!! Ek giggel nou nog hehehehe :))))
5 jaar 2 maande 2 weke 5 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar