Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Sonder om enigsins on-patrioties te wees -
(Wat patriotisme per definisie en wese ook al mag bedoel of beteken)
stel ek dit dat die Boer, soos per definisie, die tradisionele blanke Afrikaner as besigheidsman maar erg gefaal het.
Ek meen; die boer het ten minste geweet hoe werk handewerk en hoe werk die swartes se koppe. Dit is wat nodig was om die myne en bedrywe te laat vlot.
G’n Engelsman kan met sy hande werk nie – kroeg sit, tafel sit en praat en trieks uitdink – dit mag hulle wel en net daar stop dit. Deur die Geskiedenis laat die Engelsman dinge vir hom doen en hy oes net.
Vandag, nadat al daai rykdomme van hom weggevat is en die Indiër besig is om Engeland in te sluk, tjop hy ook maar af.

My insae in die skriftuurlike ware getuienis sedert die Boer/Engelse oorloë bewys dat alles kon heel anders gewees het, sou uitgeslape slim onderhandelings plaasgevind het.
Daar is voorwaardes aan sulke onderhandelings:
Die verskillende Partye moet as aparte eenhede onvoorwaardelik saamstaan en ‘n eenheid vorm wat die mag, selfs die hefboom in diesulke onderhandelings kan wees.
Nee wat, toe besluit die klomp om liewer die roer op te neem en toe vind splitsing plaas en toe eindig alles in ‘n gemors.

Die gevolge was dat die Jood die sakedeel van die land oorgeneem en gemonopoliseer het.
Alles was deur Jode beheer vanaf komberse-, linne-, klere fabrieke tot skoeisel en leer en veral die juweliersbedryf.

Om een of ander rede het ‘n klemverskuiwing plaasgevind. Die dorpe het almal hulle oom Solly, oom Issie, dit wil sê oom Joodjie gehad, in die kruideniers, klere en linne winkels. Dit het verdwyn en bestaan nog net meestal in die Juwele bedryf .

Stadig maar seker het die Indiër ingekom en in my tyd, toe ek Potch binnekom, was die Indiërs deel van die gemeenskap en het hulle in ‘n eie deel van die dorp gebly – meer ‘n geloofskeiding want ons was vriende en het selfs oor en weer gekuier, tot . . .
Die dom Boere gekom het met hulle apartheid en skeiding gemors.

Vandag het die Indiër gekom om te bly en hy vat die “must have”.
In die begin was dit wat IT was, net ‘n nuutjie en heerlike uitdaging.
Vandag is dit ‘n moet. Sel fone en rekenaars en alles bykomstig wat daarmee saamgaan – dit word deur die Indiërs beheer en gereguleer.

Daar is egter wolke op die horison.
Die Chinese.
In wese is Japannees en Chinees die vervaardigers ( onder lisensie) van hierdie kommoditeite. Die Indiërs kan nie juis meeding nie.

Daar is strategies ook ‘n baie Interessante fenomeen en hierdie ding loop dwarsdeur Afrika.
Afrika is swart, opgedeel in verskeie nasies en onderverdeel in verskeie etniese groepe en hulle donner mekaar tradisioneel op. Dit was nog al die jare so:
Omdat die swart man nie kan skep nie, nie kan boer nie en nie kan beplan nie – is roof sy oorlewing. Also het hulle op mekaar ge-aas vir vee, kos en vroue.

Van tyd tot tyd vind massa uitwissing in Afrika plaas en almal moet vlug.
Net nie die Chinees en Indiër nie.

Hier plaaslik sal al wat Nigiriër, Somaliër, Zimbabweër en watter een ook al se Spaza shop afgebreek en geroof word en die nasies uit die woongebied verdryf word maar . . .
Die Chinees en die Indiër los hulle uit.
Hoekom?
Dit word geglo ; hierdie mense het ‘n “TOOR!”
Hierdie mense vattie kak’ie. En die swartes weet dit en is so bang hulle beskyt hulleself vir die Chinas.

Onder die Indiërs is daar ook groepering en erge skeiding. Die ou tradisionele vriendelike een en die nuwe strakgesig, vreemde lig in oë een.
En.
Die ou tradisionele een sê vir my:
“Oom Willie, pasop vir daai een!”

En dit bring my by gister:
Soos met my rekenaar lugtyd, koop ek ook my selfoon as ‘vooraf betaald’
Vodacom is op die bol en waarsku wanneer die lugtyd min raak en ek koop sommer van my FNB kaart af met daai *130 . . . . nommer.
Ek doen die *111 ding en sien:
My SMS e is klaar en my lugtyd het net R27 oor. Ek besluit om weer te laai.
Ek doen altyd dieselfde. Koop R110 se lugtyd en uit daai gelaaide lugtyd koop ek R45 se SMS e en kry dan 200. Ek is swaar op SMS e want ek bel nie, ek sê my sê per SMS en jy kan lees en reageer wanneer jy wil.
Die hele transaksie en bevestiging vind per SMS plaas en het goed afgeloop.

Heelwat later die dag wil ek kyk hoeveel SMS e ek op hande het en doen weer die *111# ding.
Die venstertjie wys net summery en 0 SMS e en . . .
My geld balans is maar R91 en ....
Daai SMS e oor die bevestiging van my SMS aankope is af van die foon af.

Nou’t ek shit. My geld is weg en my SMS e is weg en ek is kwaad-kwaad na die Voda shop in die Mall. Anita klim vir die pret saam want sy geniet om saam met my te gaan opdat ek op die kreupelstoel parking stop – Met twee kieries ; een in elke hand en dan ‘n heel erg opgeblaasde kreupel hop-‘n-long mag ek maar op die kreupel parking stop, hier, reg voor die ingang van Checkers – jy kan maar sê binnekant in Checkers in.

Ek het gesê dat die IT deur die strak gesigte gemonopoliseer is en ek is in en vat stoel en strak gesig kom sit:
“My I help you Sir ?”
Ek skilder my probleem en, sonder enige suggestie of beskuldiging oor my geld en my SMS e wat weg is, gebeur . . . :
Hy vat my foon en druk knoppies en dit kom uit sy mond :
“ Those money transfer people . . . I do not trust them!”

Wat moet ek nou sê want hier, reg voor my praat een strak gesig beskuldigend suggestief van ‘n ander strak gesig op die anderkant!

Is dit maar dieselfde as met die Boere; veradder en verraai mekaar, met die Muslims; dood en oorlog en terroriseer mekaar?

Dit was al na vyf uur en ek weet die lotte daar in JHB het al ge-tjaaila en hy gee my die nommer:
082155.
By die huis gekom daag Anita:
“Willie, try; bel weer.”
Ek doen en Sammy antwoord wragtag en ek skilder my probleem en hy vra vir my ‘n paar sekerheids vrae en hy sê joviaal en beleefd dankie en hy raak stil en ek hoor klawers tik-en-tik-en-tik en Sammy is weer by my.
“Sir, if you dial *111 # now, you will see that you have 200 SMS’s and your balance is R91.75 . . .”

Sammy se magic triek het gewerk . . . !
En in my ore sing die woorde van die strak gesig op my kant . . :
“Sir, those people . . . I do not trust them . . .!”

Willie F van Tonder
2013/10/02








Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Ja-nee, Willie, baie besighede vandag maak staat op hulle swak diens om jou so te frustreer dat jy moed opgee om 'n saak met hulle op te neem -- en dit geld van die grotes soos MultiChoice, MTN, ens.

Ek meen, om met 'n masjien te kommunikeer, waar jy net nommers moet druk, maar daar is nie 'n nommer vir jou probleem nie -- hoe lank kan mens dit uithou?

En selfs SARS weier om met 'n epos te kommunikeer -- dit moet nou kwansuis per telefoon wees en dan moet jy jou ID op die landlyntelefoon in pons, sowel as jou belastingnommer en wie weet wat nog -- en net om seker te maak moet jy dit herhaal!

Jammer, ek's seker bietjie van die punt af...
6 jaar 3 maande 3 weke 3 dae 16 ure oud


Net so...
soos jy sê, mens moet ten minste een tree vooruit dink. Soos jy gemaak het!
6 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 13 ure oud


Skelm
En strak gesig is dalk nog kop in een mus met Sammy-hulle, maar nou score hy punte by jou want hy het mos gehelp. Een hand was die ander, of hoe?
6 jaar 3 maande 3 weke 5 dae oud



The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar