Gorrel

Titel: Simpatie.
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ongelukkig moet ek hierdie in Engels plaas.

My sincere and heartfelt condolences as t is wirh great sadness and sympathy that I must inform you about the death of our belovered and well known Mr 2015. He is survived by 12 wives, 52 children, and 365 grandchildren. The burial will take place on Thursday 31st December at 23H59. For more queries plse contact your preacher on phone number 01012016.
Have a wonderful festive season.
Geniet 'n wonderlike geseende aand saam met julle gesinne en net die allrbeste vir die Nuwejaar.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

simpatie
Ek is laat Jan, 2015 het jy goed gedoen! Baie voorspoed, liefde en als wat mooi is vir jou en jou naaste vir 2016.
3 jaar 10 maande 2 weke 5 dae 13 ure oud


Simpatie


Baie pittig!

En aan jou en jou geliefdes wens ons ook toe soveel van voorspoed dat mens a.g.v. die versmorende oorvloed daarvan met julle simpatie kon hê!(Maar soos dit ware vriende betaam, is ek heeltemal bereid om julle te onderskraag deur die 'burden of abundance' van jule skouers te lig, veral as dit geld sou wees!)

Groete.
3 jaar 10 maande 3 weke 4 dae 18 ure oud


voorspoed
ai ai voorspoed Jan
3 jaar 10 maande 3 weke 5 dae 2 ure oud


Jan
Hehehehe ~ so baie vrouens? Ôk g'n wonner hy skop die emmer nie! (Hopelik?)


Nog 'n keer seën vir jou en joune.


3 jaar 10 maande 3 weke 5 dae 3 ure oud


Voorspoed
Al is dit nou in rooinektaal, is dit baie mmm. . .uitsonderlik gestel!

Vir jou ook 'n voorspoedige nuwe jaar Jan, al sit jy nou so stoksiel alleen daar by jou ou braaivleisvuurtjie vanaand hoor.
3 jaar 10 maande 3 weke 5 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar