Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Tussen al die verskriklike dinge wat in ons land gebeur,sterftes op ons paaie(vanmore 20 dood op N1)boere wat vermoor word,geld wat gemors word deur onverantwoordelike politici is daar tog ligpunte.Maar jy moet daarna soek !Soos slegte nuus voorblaaie haal,is daar verskuilde goeie stories as jy wil soek.So luister ek na die mediese storie uit die oos kaap waar die hoof daar 800 mense 'gefire' het vir mors en swak diens.Sien ek op '3rd Degree' die verhaal van die vroutjie wat aan olifant siekte gely het en deur Netcare gehelp is vir die eerste keer in 5 jaar te kan loop.Ja daar is mooi dinge alhoewel 'far and in between'tog genoeg om hoop te gee dat die mooi raak gesegde 'sanity prevails' weer betekenis kry.Ons ken en het geken,pragtige swartmense wat die mooiste karakters het en liefdevolste geaardheid.Ons mag nie dat Malema en ander stouterds ons hoop op 'n mooi toekoms vervaag nie.Indien moontlik(of nie moontlik nie) moenie vlug nie.'Stick around' en kom ons maak ons land wat dit kan wees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Soek
Amen!! Dankie dat jy ons herinner
8 jaar 3 maande 1 week 12 ure oud


rex
Soek ...
Jaaaa ...

Goed geskryf. Hoopvol. Mag die hoop nie beskaam nie, want dis myne ook.
8 jaar 3 maande 1 week 20 ure oud


-
Is dit van verveeldheid dat ons so bohaai oor alles opskop of is dit omdat ons nie konstruktief kan werk nie?

Goeie boodskap wat jy deurgee.
8 jaar 3 maande 1 week 22 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar