Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het al gesien as mens byvoorbeeld "pool" speel en jy speel lank genoeg elke dag net teen 'n vrot speler word jou eie spel lateraan netso vrot. Om beter te word met 'n spel moet mens teen beter spelers as jouself speel.

Dankie tog hier is mense wat op Woes skryf en kommentaar lewer wat mens aanspoor om te dink voor mens iets skryf.

Was dit nie vir diesulkes nie het juffrou van Niekerk, my Sub A Juffrou, seker al in haar graf omgedraai (tensy sy nog lewe, ek raai maar weens die ouderdom) weens dit waarin ek heelwaarskynlik andersins sou verval.

Ek hoop ek het die gevaartekens betyds raakgesien.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
tussen die lyne.
7 jaar 8 maande 3 weke 3 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar