Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Se Theo op sy rubriek op Kyknet gisteraand-daar is 24,000 skole in die land,waarvan 3,000 in 'n goeie werkende toestand is(kry later 'n ander statistiek dat daar 27,000 skole is-so what 3,000,give or take)Dit beteken dat 21,000 of meer skole,disfunksioneel is,hetsy boeke tekort,geboue tekort,onderwysers tekort,gesluit en en en...
Nou wil ek he u moet bietjie sommetjies maak-daar is 24,000 skoolhoofde,seker so 200,000 onderwysers,24,000 skoolgeboue,24,000 elektrisiteitsrekeninge.Heelwaarskynlik 3-4 miljoen studente,8 vraestelle per kind.Op 'n gegewe tyd 24,000 personeevergaderings per maand.En so gan die storie aan en aan.
Nou,ons het 54 miljoen mense in ons land-een van die kleiner lande in Afrika.Nigerie,sien ek,het 155 miljoen mense(een van die grootstes)
Dis nou die een kant van die muntstuk.Ek sien so 'n rukkie terug dat ons op enige gegewe tyd 65,000 gevangenes in ons tronke het.
Nee,nou moet ek eers stop-ek wou vanaaand bid vir almal,maar dink ek gaan dit inrig oor 'n paar jaar,of so.
Geen wonder ons se so maklik in ons tafelgebed-'ons dink aan die wat nie het nie,amen.'



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Statistiek
My rekord vir Wiskunde in Std. 8 staan steeds sedert 1968. 3/300!! Dus moet jy maar die sommetjies maak.
Dink jy die staat kommer hom oor hierdie statistiek? Nee wat, net meer geld in hul sakke.
5 jaar 5 maande 3 weke 3 dae 14 ure oud


statistiek
erg ontstellend maar hoekom skoolgaan? die staat betaal hulle mos om kleintjies te kry
5 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 7 ure oud


Dis waar . . .
en bitter, bitter ontstellend!
5 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 10 ure oud


:-)
Lekker lag ek nou....en nou weet ek hoekom ek wiskunde haat.
5 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 19 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar