Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek wil graag stem .
Maar net in die Gedigte-afdeling .
Kan dit nie doen nie , want huidiglik moet ek vir drie werke in elke afdeling gaan stem .
Word nie die opsie gegee/toegelaat om met vir een afdeling te stem nie .

Kan dit asb so verander word dat mens as jy wil , net in een afdeling kan gaan stem ?

Dankie .



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Antwoord
Rudi, Woes Ondersteuning sal dit verander.
8 jaar 5 maande 6 dae 20 ure oud


Rudi
Ek is seker dat ons die skakel kan wysig. Ek kontak Woes ondersteuning sommer nou en sal jou laat weet.
8 jaar 5 maande 6 dae 21 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar