Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek sien iemand reken vertroue in besigheid is op 'n 14 jaar hoogtepunt. Mooiso, ek wil he dit moet nog klim.
  Sielkunde en Ekonomie gaan hand aan hand want in die vryemark stelsel bepaal mense se vertroue die mark se krag.
  Van lekker lag kom lekker huil.  Vir elasie betaal mens met depressie.  Die dom fokkers wat deesdae die wereld se markte "beheer" het nog nie hierdie eenvoudige waarhede gesnap nie en hulle leer ook nie uit die verlede nie.
  My raad aan enige ou wat baie gou baie geld wil maak:  Bele alles wat jy het in die aandele wat tans die vinnigste in waarde groei!
   Sterkte!  Jy gaan dit binnekort nodig kry want jy is dom as jy my raad vat!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar