Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar was 'n tyd toe ek kinderlik geglo het die Here trek jou strepie,en wat jy ookal doen,hoe goed of hoe sleg,daaraan kan jy niks doen nie.Maar dit het verander.Ek weet nou bo enige twyfel dat,Hy niks te doen het met jou strepie nie.Nie dat Hy nie weet nie,of dat Hy nie omgee nie,maar bloot dat 'dit vir die mens bestem is om eenmaal te sterwe',en hoe dit gebeur,het niks met die Duiwel te doen het of met die Here nie.Kom ek stel dit so:As jy skeef trap het jy 'n goeie kans om jou enkel te stuit, of as jy oor die pad stap sonder om te kyk,kan 'n kar jou plat trap.Kry jy griep en pas jou nie op nie,kan dit in longontsteking verander en jy kan sterf.Het jy suikersiekte wat veroorsaak was deur skok en jy 'n wond op doen gaan jy sukkel om gesond te word.Het jy 'genetiese afwyking,vanwee 'n ouerlike geen,of kanker,kan dit verlig of verbeter word of dalk nie.Wat belangrik is,is dat dit nie die Duiwel is wat jou treiter of die Here wat jou toets nie,maar die lewe,wat bestaan uit onder andere ook die dood.Kinders sterf en ou mense word honderd,in oorlog tyd sterf hope van almal.Dis hartseer,dis vreeslik,maar dis die lewe en dis die dood.Kan ek iets doen om dit te verhoed,of dan iets om dit te verhaas ?Moet ek die dood vrees of soos party propageer,daaroor juig ?Is selfmoord sonde of vrugafdrywing verkeerd ? As ek sien iemand gaan dood van die koue of honger en ek loop verby is dit anders as wat ek sy of haar strepie trek ?Al wat ek vra,moenie sommer net glo sonder om vrae te vra,bietjie te dink en dan intellegent te besin.En miskien,net miskien beter te verstaan hoekom God wil he die mens moet verstandig lewe en wys moet sterwe nie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Strike
Laat my asb tog nie 'n ander se strepie trek nie! Choices choices choices .... en dan gevolge...gevolge...gevolge..
8 jaar 6 maande 1 week 2 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar