Gorrel

Bladsye:
Titel: The Town
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die fliek handel oor vier vriende wat in dieselfde buurt woon en saam kriminele dade pleeg. Een van hulle, (Ben Affleck), begin ‘n verhouding met ‘n bankteller nadat hulle haar gyselaar gehou het. Die FBI is agter hulle aan en Affleck se karakter begin dink dat hy die kriminele lewe moet laat vaar. Ben Affleck kan homself gerus meermale gebruik in flieks waarvan hy die regie doen. Hy word ook al hoe beter as akteur. Hierdie is werklik goeie vermaak vir volwasse kykers wat moeg is vir die gewone gemors wat meestal opgedis word. Aangesien daar tonele van seks, dwelms en geweld is, is dit nie vir kinders bedoel nie. Jon Hamm en Jeremy Renner is ook te sien. Hiermee volstaan ek vir die jaar. Ek is weer 10 Janauarie terug op kantoor.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Sirkeldans

    deur Driekie Grobler

    Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar