Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die Afrikaners was altyd bedag op tweetaligheid. Ek onthou nog toe ek tien jare gelede of wat in Johannesburg was, was daar groot panorama-reklameskilde (wit-op-blou, kan dit wees?) En daarop het net dit gestaan: TWEETALIGHEID.
      En ek het gedink, vir wie maak hulle reklame? Die Engelse kyk nie eers daarna nie! (Na die tweede wêreldoorlog het 'n Ingelsman gesê, ons kan bly wees dat ons die oorlog gewen het, anders moes ons nou Duits praat. Asof dit die heelbelangrikste was aan die oorlog!)
      Nou, ek is nie soseer daarvoor nie, maar ek pas my maar aan:

'n Man kom uit die tronk, gooi sy arms in die lug en roep: „Aaim frie, aaim frie!”
Klein kindjie speel in die waterplas daarnaby: „Wêts naffienk, aaim vô!”

2015......................................... <]:o(  (o;[>............................................... tje



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar