Gorrel

Titel: towerkuns
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Tyd is eindeloos, en daar is n klein wiskundige kans dat ruimte iewers in tyd, in wese sal kom. Vroeër of later gebeur hierdie wonderwerk, en tyd en ruimte bestaan saam in dieselfde dimensie. So word die heel-al gevorm. Ruimte, soos tyd, is eindeloos en sonder enige grense. Met ander woorde; die heel-al is eindeloos en sonder perke. (Enige punt in die heel-al is die middelpunt van die heel-al.)

Daar is ook n klein wiskundige kans dat daar iewers in tyd n gebeurtenis soos die Oer-knal sal voorkom. Dit gebeur dan weldra, en so word die sterre-stelsels en hemel-strate gevorm.

Laastens is daar n klein wiskundige kans dat lewe sal onstaan op planete wat geskik is om dit voort te bring en dit te koester. Dit gebeur dan ook met die verloop van tyd, en van daar af is dit n kwessie van evolusie tot en met die bestaan van die mens. Dit is alles n onbegryplike wonder van die natuur .

Hierdie is die ware oorsprong van die mens in wetenskaplikke terme.

(Elke organisme wat bestaan, of wat al ooit bestaan het, is heeltemal uniek. Op die een of ander wyse volhou die heel-al, en lewe in die heel-al, homself eindeloos.)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

God en Wetenskap
In terme van die heel-al is die aarde n stof-deeltjie in die ruimte.
4 jaar 7 maande 6 dae 10 ure oud


Wetenskap
n Leek se perspektief of die skeeping vanuit n wetenskaplike oogpunt.

Dankie vir die lees...
4 jaar 10 maande 18 ure oud


Op die uniekheid kom dit aan
Andersins was ons geelwortels.
Verbeel jou, sewe-miljaard geelwortels in 'n ry!
GvT
4 jaar 10 maande 1 dag 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar