Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek sien 'n ou patroon al van kindsbeen af oor en oor herhaal. Geen wang word gedraai nie, geen liefde word uitgedeel nie, inteendeel, waar daar liefde en lankmoedigheid moes wees is arogansie en word subtiele beledigings agteraf uitgedeel. Die ou slang en sy trawante wat hulle voordoen as Engele van die Lig is nie blind nie, net slu.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ou sleeptong
"en jy sal hom in die hakskeen byt."

beteken juis dis sy karaktertrek: agterbaksheid.
8 jaar 7 maande 1 week 5 dae 8 ure oud



Van ons ander lede

Tong in die kies

deur Delene de Wet

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar