Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit het egter 'n ernstige brief van Willem Woes geneem om my tot bekering te bring.Woes het die afgelope jaar my lewe verander,my nuwe opwinding en rigting gegee,en tog het ek so lank getalm om die stap te neem.As pensionaris wou ek met alle mag keer vir nog 'n maandelikse aftrekking van enige aard.O, ek het R600 per maand op Dstv betaal,R200 op my 'Gym' subskripsie ens. ens. Om egter R50 op hierdie lewensgewende diens te betaal was darem buitensporig !Nouja,ek het die lig gesien.En amper soos wedergeboorte,bring dit soveel wonderlike verligting en verbasing dat jy solank getwyfel het. Mag WOES vir nog vele soveel beteken soos vir my, en 'watch' my nou !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

---
hahaha ... "i'll be watching you!"
8 jaar 6 maande 5 dae 8 ure oud



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Vars briesie van inspirasie en genotvolle saamkuier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar