Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My vrou se pa is lankal oorlede,haar moeder toe sy nog jonk was
My pa is onlangs oorlede,my moeder toe ek jonk was,
nou is daardie ongelooflike belangrike skakels finaal weg.
Nou vir die eerste keer het ons niemand vir wie ons kan se:'Gelukkige Vadersdag' nie.Sy se vir my,maar ons het nie kinders wat vir ons sal se nie.Soveel jare,maar een maal 'n jaar bly die seer,skerp en helder. Geen oupa,geen grootoupa,net leeg.Toe my pa geleef het moes ek meer verdraagsaam gewees het,beter begryp het dat sy laaste dae moeilik en soms onmoontlik was.Hoe vies het ek geword as hy altyd kla,se sy kinders het hom vergeet.Ons het 'n punt gemaak om nie te vra:Hoe gaan dit?want dan volg 'n treurmare.Nou is hy weg,sy stem is stil.Nou onthou ek ek die vele vrae wat ek nog wou vra:waar is kleinboetie se graf,hoekom was ma so depressief die laaste jare?
Nou is dit klaar,en nog 'n dag op die kalender word vir ons-onnodig!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Dans van die Vlammevers

deur Evelyn van der Merwe

100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar