Hier haal ek maar sommer 'n hele paar na.
Astoukei is. Met julle, meen ek. Ja?
Dan lê ek ma' los:
O, my koP LÊ Koud op my kussing,
en ek roep na my MA ANdermaal,
maar sy kom en sy kom en sy kom nie.
Sal ek soek in my kar- of my WA-TAS?
-----
Is't daar, is't goed,is't nie, iS'T OEPS.
-----
TOR IEmand alweer aan my oor –Hy vloek my 'n SO-EN-so kêrel –
maar ek sien, hy is slegs 'n maK OS:
BAARd maak hom nie beter as ons!
-----
Moet sê, hy betaal soveel geld vir sy haarGÉL –UI-DEo-reuk dryf my nog altyd tot waansin,
en ek spuit sonder SPYT uit my flitspomp
(Iets wat jul jonges nie kan ken nie)
-----
As ek honger is,en dit donker is,
laat ek brood kom,
laat ek koek kom,
gedra in die hand van die bakKERS FEE:
Stom staan dan die dwergies rondom,
stom tot die eerste begin om te brom
en hy sing uit uit volste borste,
„Goedgedoen,
welgedaaN,
U WEet dog mos,
ons knabber ja graag aan die korste.”
[PLEK, MAAN, WAT AS? STOEPSTORIE, SOEN, KOSBAAR,
GELUIDE, SPYT, KERSFEES, NUWE]
-----
Jinne, mense! Kry ek daai ding ooit reg?Nou is woes al amper verby, en ek het dit nog nie geleer nie.
c]:o(
Groetnis vanToom2016...................................................................................................................................tje