Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

sit ons by SARS en wag soos destyds voor die skoolhoof se kantoor.benoud en wagtend dat ons nommer geroep word.ek moet voorlopige belasting betaal.hoeveel? boete,want ek is laat! my vrou begin 'n geselsie met 'n oulike kleurling pleutertjie wat op en af hardloop:dra jy nog doeke vra sy?nee,antwoord hy, ewe kordaat,hy dra 'panties'
nou vanmore het ek my swart 'panty' aan.vandag stem die parliment oor die omstrede inligtingswet!suid afrikanens word gevra om swart te dra in solidariteit teen die wet wat nog verder korrupsie en ander ondinge gaan toesmeer.miskien moes ek liewer donkerbrille dra,of 'n paar maats kry wat elk iets anders toehou.''see no evil,hear no evil ens.sewesrugby word nou olimpiese sport en net toe ons dink 'whistle blowing' kry ook 'n plek toe word dit nek omgedraai.
kom ons wees eerlik,dis opwindend in die land van ons,van dag tot dag is niks dieselfde nie en tog het niks verander nie.die deuntjies het almal 'n afrika tema,dit klink amper soos Bach en Brahms op die oningeligte se oor.
miskien gaan ek 'n swart armband ook dra......



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek dra amper elke dag swart
Nie omdat ek wil nie maar omdat ek moet (uniform) en dan bly ek boonop in All Blacks land.

'n Baie omstrede wet hierdie. 'n Regering wat die mense van 'n land regeer sonder dat die mense presies weet hoe sal nooit my volle vertroue he nie. Slotsom, wette in die verband of nie, ek vertrou geen regering nie.

8 jaar 3 maande 5 dae 19 ure oud



Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar