Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar's mense uit die (verre) Ooste wat moeilikheid het om ons taal uit te spreek. Sommiges word dan woedend en polities. Andere, nie so veel nie, probeer in elk geval om by te hou, selfs in gesprek onder mekaar:

„Ek wir glaag vis koop. Watse vis het jy?”
„Hieldie vis is baie rekkel.En FLUS...”
„SIES, nee. Dit stink! Dis sekel tien jale oud!”
„Nee, man, ek KALANTeel jou dis vamôle gevang.”
„Goed, ek neem dit. Sê ma', wa' kly ek gloentes? Met KOOR KON KELlie vier betel ploe.”
„Hmm, gekelliede SPART ELtjies is iets besondels! Uit my vadelrand Hankow.  Askies, ek hool iets wat ons armar aan die neus moeT REI! TERefoon, terefoon, terefoon! So elg is dit.  Ja, harro. Wie plaat? Ag, Mamma, dis rekkel om van jou te hool...”
„Dan roop ek ma'. Plaat met jou moeDE' IN SERIGe lus en tevledenheid.”

En so bou ons 'n leënboog-nasie. Ons het mos die kreul in die vrag. Nè?
Werkom nuwe randsbulgels!

Groetnis phanToom

FLUSSIES KALANT OORKONKEL SPARTEL TREITER DEINSERIG



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Uitdaag
Flym-flippieng-skerp Toom!!
4 jaar 1 dag oud


R&L
Jy weet oom Toom, die Vambo-nasie van Namibië doen presies dieselfde ding. Hulle kan bv nie 'jakkals' sê nie. Hulle sê: 'jakkaras'. Miskien moet ek eendag daaroor 'n stukkie skryf. (En nou wemel dit van die Oosterlinge in Namibië ook . . . maar die gewone Vambo op straat kan hulle nie verdra nie!)
4 jaar 2 dae 16 ure oud


Woord
inderdaad interessant toegepas Toom. Slim gedink.
4 jaar 2 dae 22 ure oud



DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar