Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Enige voorstelle en kommentaar is welkom. Baie dankie vir al julle ondersteuning. My dogter het die ontwerp van die digbundelomslag gedoen.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

VEREDELDE IDEALE
Pragtig! Ek stem saam or die skrif..Maar miskien laat dit mnens twee keer kyk....:-) Groot sukses daarmee!
3 jaar 11 maande 3 weke 2 dae 7 ure oud


buiteblad
pragtige titel , ja miskien nie in lopenfe skrif ni en jou naam moet beslis n bietjie groter wees jou prent is baie mooi. ek wens jou sukses toe met hierdie bundel.
3 jaar 11 maande 4 weke oud


Buiteblad
Ek dink dis PRAGTIG! (Stem saam met Kiekies oor die skrif, hoor?)
4 jaar 2 ure oud


VEREDELDE IDEALE.
Baie dankie vir die goeie raad en my dogter stem volkome saam.
4 jaar 3 ure oud


Verdeelde ideale
Baie, baie mooi Arnold!!!!!!
Ja, die lopende skrif is mooi. Stem saam om dit effe sterker te maak.

Baie romantiese buiteblad :)))
4 jaar 9 ure oud


BB
Dis wrintiewaar pragtig! Ek wil ook he die titel moet duideliker wees(dalk in dieselfde tipe font, hou van die lopende skrif) en jou naam effe groter. Gaan loer na bundels in die boekwinkels. Die naam is soms groter as die titel.
4 jaar 12 ure oud


Veredelde
Dit is mooi en goed gedoen. Ek dink, dalk moet sy net 'n sterker font gebruik om die titel makliker leesbaar te maak, veral vir die ouergarde wat se oë nie meer so lekker is nie.
4 jaar 18 ure oud


ideale.
Perfek. Hou dit net so.
4 jaar 19 ure oud


ideale
arnold dit lyk goed. ek hou veral van die gedagtwe dat die titel ens op n wit agtergrond is.
4 jaar 1 dag 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar