Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

wees tevrede met wat jy het
weerklink dit in my siel.
voorraadopname, keer op keer
soveel seeninge,teveel te tel.
steeds die hunkering na iets
anders,nie iets meer nie,net 'n
ewige soeke na iets net buite my
bereik.ander plek,ander kar,iets
net buite my bereik.siel,spreek
ek hom aan 'wees rustig,laat jou
hart bedaar.kyk om jou heen na
ander,na smart en honger en pyn'
ek probeer,en vir 'n wyle bedaar
die woeling en onrus en soeke.
maar nie vir lank nie,amper soos
'n verslaafdheid.jy weet dis fout
maar doen dit keer op keer en weer.
Here,roep ek ek in desperaatheid,
moet my dit nie toereken nie,open
net my oe en salf my hart om
beter re verstaan.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vergenoegd
Jy gooi jou hart en siel hier op ons skerms! Jou intensies spreek van opregte soeke en probeer! Jou strewe om die regte ding te doen en voel. Doen so voort!
8 jaar 5 maande 1 week 2 dae 16 ure oud


Dis hoe die lewe is
Ons is almal een of ander tyd ontevrede, selfs God. Dink maar aan die groot vloed en Sodom en Gamorra.
8 jaar 5 maande 1 week 3 dae 13 ure oud



DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar