ek en Dietrich wil julle alles van die beste in ons nuwe jaar wens.
Mag julle seën van bo en ervolg hier op aarde beleef.
Ander prominente mense wat in 1938 gebore is, is Romy Schneider, Claudia Cardinale, Heino, Götz Georg, Kofi Annan, Juan Carlos I, Natalie Wood, Otto Rehhagel en Tony Marshall.
Deur goeie Magte getrou en stil omgewe,
behoed en getroos so wonderbaar,
so wil ek hierdie dae met jul lewe
en saam gaan in 'n nuwe jaar.
[Dietrich Bonhoeffer (* 4. Februarie 1906 † 9. April 1945)]
(Dis die tweede keer dat ek hierdie versie bring; dis vir my eenvoudig mooi)
Afgerond, afgesluit. My se jaar, onse tyd.Mooi loop. Groetnis vanToom
c]:o(٤_________________________________tje_______________________________(o;[>
Ek hoop dat ons vorentoe êrens mekaar weer raak kan skryf.
Groetnis.