Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Sommer 'n los gedagte wat laasnag by my opgekom het...


● Die goeie tye leef in ons herinneringe, die slegte tye in ons nagmerries


Vic Viviers
19 April 2015



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Vic, dis 'n goeie denkflits :-)
4 jaar 7 maande 3 weke 2 dae 12 ure oud


Flitse
Gelukkig kan ons die slegte uit ons herinneringe verban(as ons wil) en gelukkig droom ons nie NET nagmerries nie!
4 jaar 7 maande 3 weke 2 dae 19 ure oud


.
Waar.
4 jaar 7 maande 3 weke 2 dae 20 ure oud


Hoe waar tog!
Dan lê mens maar wakker om nie die nagmerries te kry nie? (Sodra ek terug is by my huis en ek raak rustig, vertel ek my SA nagmerrie hier op Woes . . .)
4 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 4 ure oud


Lekker slaap, hoor
Droom iets mooies uit jou verlede
GvT
4 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 11 ure oud


denkflitse
Baie waar vic
4 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 15 ure oud


Vic se denkflitse (10)
Herinneringe kan ek bewaar en vertroetel

Dit wat nagmerries word . . .

Wat doen ek daarmee?

Man,
Dis 'n raak skrywe die

Ek dink dit moet verstorie word !

Dis die stories wat borrel in my kop soos die
borrel van sjampanje in 'n glas . . .
(Verdi se woorde)

Dit -

Dit word nagmerries . . .
:-))

4 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar