Gorrel

Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

denke 8
baie waarheid in hierdie 6 woorde
2 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 9 ure oud


Ano
Denk 8
Sal nie daarteen stry nie :-)
2 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 18 ure oud


Gedagte
Moenie ophgou met jou gedagtes nie oom Vic. Ek laaik dit oor 'n 100!!
2 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 15 ure oud


. . .8
Mater . . .
Hoekom wil iets binne my 'n tweekant-skerp mes sien
(Ek weier om van middeltwee koek te praat -
Rudi is nog beÏnvloedbaar - Maar ek bedoel net of eenkant om
Of anderkant om

Of
Wat was eerste
Eier of hoenner

Nee demmit
Nou't jy my skoon kaarmedeur!
2 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 16 ure oud


Oorspronklikheid
Dis waar!! x
2 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 17 ure oud


.
H'm, ek weet van 'n ander woester wat baie hiervan gaan hou.

2 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 19 ure oud


*
Jip, en dit is jy, oorspronklik en kreatief!
2 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar