Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Veels geluk liewe Carma omdat jy verjaar! Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar!

Ons almal word elke sekonde ouer, maar verjaarsdae is daar sodat die mense wat vêr van ons is, darem een keer per jaar aan ons kan dink.

Ek is seker almal hier by Woes wens haar 'n wonderlike dag toe en dat sy nog baie besonderse verse vir ons sal opdis!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

VV
Ek is ook te laat, maar net te laat vir die datum en nooit nie te laat om my emmers vol van my beste wens by jou om te dop nie! Wens jou 'n opwindende jaar toe!
5 jaar 4 maande 2 dae 23 ure oud


VIOOLTJIE
Toe is ek te laat! Dankie WV en ek hoop ook haar verjaardag was 'n fees soos haar skryfwerk..
5 jaar 4 maande 3 dae 5 ure oud


verjaar
Een van ons sterre onse Carma. Bai geluk Carma
5 jaar 4 maande 3 dae 14 ure oud


Nie geweet nie!
♪♪♪Veels geluk liewe Carma, omdat jy verjaar!
Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar!!!♪♪♪
5 jaar 4 maande 3 dae 14 ure oud


opdis
Hehe....baie dankie, Woordverwerker. Dis gaaf van jou om aan my te dink. Ek hoop ook die opdissery hou nog laaaank aan ♡♥♡ :-))
5 jaar 4 maande 3 dae 23 ure oud


Verjaardag
Amper mis ek dit.

Baie geluk Viooltjie! Ek het jou nou al so bietjie leer ken en ek dink jy is 'n besonderse dame; gevoelvoel en ook inspirerend. Mag jy al die mense om jou altyd betower met jou woorde en idees.

Lekker verjaar!
5 jaar 4 maande 4 dae 2 ure oud



DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar