Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Aan Chris Nel en kie.
Volgens aartsbiskop Ussher se berekeninge het die skepping begin met sonsondergang op Saterdag die 22ste Oktober in die jaar 4004v.C.
As die skepping ses dae geduur het moet die Sabbat Vrydagaand begin.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vrydag, Saterdag of Sondag
Ek stem saam dat die nuwe dag met sonsondergang begin. Nou is die vraag met wie se kalender het hy (Ussher) dit probeer uitwerk; op die Romeinse óf die kalender van die Skepper?


II Pretrus 3:8
"Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie, geliefdes, dat een dag by die Here soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag."

Psalms 90:4
"Want duisend jaar is in u oë soos die dag van gister as dit verbyskiet, en soos ’n nagwaak."
4 jaar 2 weke 1 dag 3 ure oud


Van sononder. . .
Wat bo enige twyfel volgens Bybel is, is dat die dae van sononder tot sononder bereken word. Dus is jy reg wat dit betref my vriend. Die Skepping het letterlike ses dae geduur en die sewende dag,die Sabbatdag, beginnende op Vrydagaand sononder tot Saterdagaand sononder, deur God geseen en geheilig.
4 jaar 2 weke 1 dag 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar