Gorrel

Bladsye:
Titel: Vyf ster
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hallo al die woesters

Ek wil net baie, baie dankie se vir al die boodskappe van ondersteuning. Glo my as ek se dat ek jul ondersteuning en gebede regtig opreg waardeer.

Ek het lekker geslaap, maar net baie, baie naar vanoggend. Hulle het my gewaarsku dat die medikasie my naar gaan maak en dat ek bloed in my urine kan kry, maar gehoop dit gaan nie te erg wees nie. Hoop maar dit sak later weg. Groot gif wat hulle 'n ou hier injaag. Die name klink amper soos daai vloeibare kunsmis wat hulle op die vrugtebome of wingerde gooi ha ha.

Groetnis hier vanuit die 5 ster en hoop julle het 'n fantastiese inspirasie om te skryf vandag.
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

5 ster
Vasbyt. Dit kan net beter gaan. Onkruid vergaan mos nie so maklik nie.
5 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 1 uur oud


vyfster
as die verpleegsters al mooier word moet jy weet jy is weer tops
5 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 13 ure oud


5 ster
voor jy sien is die 5 ster vakansie weer verby en jy tuis.. ek bid dat die behandeling gaan help en jy sommer baie beter gaan voel
5 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    WELDADE EN MISDADE

    deur Piet Schoombie

    Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar