Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek vertrek vandag weer Kaapstad toe na my geliefde 5*. Kry more my maandelikse gummybear juce (Cyclofosphamide drup) vir die MG Hoop dit sal my sterker maak dat ek weer die rekenaar toetse beter sal kan slaan en my diflock en 4 x 4 (een of 2 spesiale kieries)kan opsy skuif. Weet ook dat ek vir die volgende 3 dae daarna pyn op die niere gaan he en baie naar sal wees. Dit is mos maar so dat eers as iets baie sleg met jou gebeur dat jy die waarde van iets goed kan waardeer. So ek moet maar eers die slegte ervaar om by die goeie uit te kom.

* (5*) Groote Schuur hospitaal en Prof Heckman en haar bekwame span by die MG = MYASTHINIA GRAVIS kliniek of MG wat in latyns beteken erge spier verlamming.

Sal dus so bietjie van woes af wees



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

vyf ster
Sterkte ou vriend en daar wag beslis vir jou beterskap. Hou jou in my gebede, hou jy net aan met glo.
5 jaar 10 maande 2 weke 5 dae 9 ure oud


Ano
Vyf ster
Oh my vir daardie gummy juice! Ons dink aan jou xx
5 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 21 ure oud


sterkte
Ons bid vir jou
5 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 13 ure oud


Sterkte
Weet dat ons aan jou dink en jou op die vleuels van gebed voor die troon van Sy genade sal opdra vriend. Sterkte.
5 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 18 ure oud


5*
Jy is in my gebede dierbare Schatz.. mag hierdie dae vinnig verby snel ... dankie dat jy ALTYD so possitief is my maat, so leer ons baie by jou
5 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 22 ure oud


Vyf ster
Vat vas Mater.
The art of Positive thinking . . .

Sterkte in elk geval.
5 jaar 10 maande 3 weke 3 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar