Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hallo almal julle woesters en vriende. Gaan weer vandag deur Groote Schuur toe vir my MG ondersoeke. Die ou kondisie het my weer erg beet en dit sukkel maar. Hoop Prof Heckman en haar nerologiese studente van UCT kan my bietjie reggeklap kry. Hulle hou die enigste kliniek in die land vir lyers van die kondisie. Wonderlik wat hulle doen daar vir ons MG lyers. Daar is 'n webwerf op Facebook vir Myasthenia Gravis lyers van Amerika.
Ongelukkig het ons nie een hier in Suid Afrika nie, daarom het ek nou by hulle ingeskakel. So as julle weet van iemand wat aan MG ly kan julle dit onder hulle aandag bring, want mens kry baie ondersteuning en inligting daar van mede lyers. Groetnis Francois de Kock Barrydale



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie dat jy òns bemoedig.
Mag jy geseënd wees. En almal wat met jou moet werk ook. Mag hulle hande en verstand ook geseën word om julle te kan help.
6 jaar 3 maande 3 weke 6 dae 7 ure oud


.
Baie sterkte met al die toetse. Wees altyd geseend my vriend
6 jaar 3 maande 3 weke 6 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar