Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

wanneer jy ontdek jy sit met met 'n ongeneeslike kwaal en jy het alles gedoen wat jy kan,alle moontlike kure probeer wat elke dierbare voorhou(want sy of haar tante het kwansuis dieselfde gehad)jy het al die geloofsaksies gedoen soos voorgeskryf deur dominee en pastoor,priester en profeet-waarheen dan?berusting is die woord wat so maklik voorgeskryf word,aanvaarding sy maatjie.dit kon erger gewees het,darem het jy nog jou oe,jou bene,jou wat ookal in die prentjie pas.maar dis 'n moeilike pad,genoem 'n eensame pad,waar net een ou regtig op loop.party probeer rerig help,ondersteun,aanmoedig,maar vanaand,wanneer ek die ligte afsit en die donkerte en slaaploosheid om jou vou,dan roep jy saggies om hulp.waarheen?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hulpgeroep
Johnie, jou woorde "wanneer ek die ligte afsit" laat my aanvaar dat dit jy persoonlik is wat hierdie hulp geroep laat hoor? Is dit so my vriend?

Vonnie.
8 jaar 2 weke 6 dae 7 ure oud



Treë na Innerlike Genesing

deur Leonard John Holmes

Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar