Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

wanneer jy ontdek jy sit met met 'n ongeneeslike kwaal en jy het alles gedoen wat jy kan,alle moontlike kure probeer wat elke dierbare voorhou(want sy of haar tante het kwansuis dieselfde gehad)jy het al die geloofsaksies gedoen soos voorgeskryf deur dominee en pastoor,priester en profeet-waarheen dan?berusting is die woord wat so maklik voorgeskryf word,aanvaarding sy maatjie.dit kon erger gewees het,darem het jy nog jou oe,jou bene,jou wat ookal in die prentjie pas.maar dis 'n moeilike pad,genoem 'n eensame pad,waar net een ou regtig op loop.party probeer rerig help,ondersteun,aanmoedig,maar vanaand,wanneer ek die ligte afsit en die donkerte en slaaploosheid om jou vou,dan roep jy saggies om hulp.waarheen?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar